Die wederkoms (eBoek): n Bybelse kyk na die laaste dae (Afrikaans Edition)
Stephan JoubertStephan Joubert kyk in DIE WEDERKOMS na die bespiegelings oor die einde van die wêreld in 2012 vanuit ’n Bybelse perspektief. Hy bespreek in hierdie aktuele boek temas soos: “Is 21 Desember 2012 die einde?”; “Kan jy die tekens van die tyd regtig reg lees?”; “Die Antichris”; en “Lees God se Woord reg, dan verstaan jy die eindtyd reg”.
Տարի:
2012
Հրատարակչություն:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Լեզու:
afrikaans
ISBN:
B00NIXB1PE
Ֆայլ:
EPUB, 210 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2012